grb3

ALGEMENE WERKERS

Ons het 4 algemene werkers.

Petrus Mantwe Sophie Mpedi
Daniƫl Mapane Elsie Moloi

Hulle is 'n groot aanwins vir ons skool en werk hard om Laerskool President se kantoor en tuin mooi te hou.