g3

GOLF

ORGANISEERDER

Mnr. A. Senekal

 

Golf is 'n nuwe sport wat by Laerskool President beoefen word, en reeds is daar van die spelers wat baie goed presteer. Hulle neem ook aan die Klerksdorp Liga Kampioenskappe deel.

Mnr. Senekal en sy span oefen baie hard en sien uit daarna om teen die ander spanne mee te ding.

Leerders is baie welkom om te kom golf speel en kan gerus vir Mnr. Senekal kontak vir verdere besonderhede.