g3

 

MEDIARAAD - 2021

Aan die einde van elke jaar word daar 'n nuwe Leerlingraad en Mediaraad aangewys. Die nodige identifisering geskied deur die jaar en opleiding gewoonlik die volgende jaar.

6 Leerders word verkies tot die mediaraad.

BAIE GELUK!