g3

 

 

PERSONEEL

Mnr. Leon Pretorius
WAARNEMENDE HOOF

D. du Toit
DEPARTEMENTSHOOF - GRONDSLAGFASE

Abrie Senekal
DEPARTEMENTSHOOF - INTERSENFASE

 

ONDERWYSPERSONEEL - 2021

Gr. RRR - Charmaine van Onselen
Gr. RR - Monique Venter
Gr. R - Cecile Lombaard, Francien Müller
Gr. 1 - Denise du Toit, Chané van Staden, Bernise Williams
Gr. 2 - Shanae Friedenthal, Juf. Bianca Kock, Nadine Smit
Gr. 3 - Ciska van Rensburg, Charné Schlebusch
Gr. 4 - Rehana du Buisson, Cecilia van Wyk
Gr. 5 - Ruhard Swartz, Frikkie van Rensburg
Gr. 6 - Susan Bester, Henriëtte van Heerden, J.P. Le Roux
Gr. 7 - Carla Brits, Brendan de Klerk, Abrie Senekal

TROTSE PERSONEEL !!

Na 'n baie lang tyd en talle probeerslae later, is ons visdam opgegradeer en het ons 'n nuwe fonteintjie bygekry.

Vir Laerskool President is ons visdam 'n kenmerk van ons skool se karakter en geskiedenis en ons vier die inwyding met baie trots.

Dankie Petrus en Daniël.

Dankie aan al die Gr. RRR maaitjies wat plantjies gebring het om ons visdammetjie nog mooier te maak. Julle is sterre!