g3

REKENAARSENTRUM

Patricia Strydom

 

Laerskool President het na jare se spaar en fondsinsamelings besluit om in 2006 die rekenaarsentrum op die been te bring.

Sedertdien word die rekenare gereeld opgegradeer met nuwe sagteware om ons leerders op hoogte te hou met die verbruik van nuwe tegnologie.

Rekenaarlesse word behulp van 'n projektor aangebied.

Ons bied rekenaarklasse aan vir Gr. 1 tot Gr. 7.

Programme wat aangeleer word is as volg:

Ons doel is om ons leerders voorbereid te maak vir verdere meer intensiewe rekenaaropleiding by die hoërskool en uiteindelik universiteit of kollege.

Alle rekenaarklasse is gratis.