g3

REVUE

Elke tweede jaar hou ons skool Revue waartydens ons poog om deur massa deelname, al ons leerders te betrek. Ons leerders geniet dit baie en alhoewel dit harde werk is, is dit 'n onvergeetlike ervaring.

REVUE 2019 - DISNEY