Skool kwartale 2022

Skool sluit:

Vir daaglikse
opwindende nuus, volg gerus ons D6 Skool kommuni-keerder en ons skool se Facebook


www.facebook.com
/PresidentPrimary

ONS LEUSE: ONS KEN EN KAN

 

Baie welkom aan al ons nuwe maats en ouers. Maak gerus 'n afspraak as u wil gesels.

ONS SIEN UIT DAARNA OM U TE ONTMOET. U KIND IS IN GOEIE HANDE.

*Laerskool President is 'n enkelmedium skool en klasse word SLEGS IN AFRIKAANS aangebied.

* Laerskool President is die oudste skool in Klerksdorp met baie karakter.

* Laerskool President bied Gr. RRR tot Gr. 7 klasse aan.

* Ons skool beskik oor professionele, hoogs opgeleide personeel.

* President is gebou op 'n grondslag waar die geestelike lewe van die kind een van die prioriteite vorm.

* Sport word geniet en gaan nie slegs om kompetisie nie.