KU
| KULTUURHOOF |
|---|
| Mev. S. Bester |
oor bestaan uit Gr. 1 tot Gr. 6 leerders.
- By ons Landsdiens word daar aan allerhande pretaktiwiteite deelgeneem. Kampe is en bly die hoogtepunt van die landsdiens.
- Redenaars neem jaarliks aan ons eie skoolkompetisie asook die ATKV-Redenaarskompetisies deel.
- Graad 1 tot Graad 7 leerlinge neem aan die kompetisie deel.
- At the end of the year, the pupils have the chance to speak their minds at our school's Public Speaking event. Only our senior learners, Grade 4 to Grade 7, participate.
- Skaak word ook by ons skool aangebied waar die leerders afrigting ontvang van 'n hoƫ standaard vanaf ons personeel sowel as eksterne afrigters. Ons skaakspelers vaar baie goed in die onderskeie toernooie. Van ons skaakspelers ontvang dan ook Noordwes kleure vir Skaak.
- Ons skool het 'n goed toegeruste mediasentrum waar die leerders alle nodige inligting rondom enige saak behoort te kan bekom. Leesboeke word op 'n gereelde basis uitgeneem.
- Elke kwartaal word daar 'n Algemene Kennis toets deur al die leerders van die skool geskryf.
