*Laerskool President is 'n enkelmedium skool en klasse word SLEGS IN AFRIKAANS aangebied.
* Laerskool President is die oudste skool in Klerksdorp met baie karakter.
* Laerskool President bied Gr. RRR tot Gr. 7 klasse aan.
* Ons skool beskik oor professionele, hoogs opgeleide personeel.
* President is gebou op 'n grondslag waar die geestelike lewe van die kind een van die prioriteite vorm.
* Sport word geniet en gaan nie slegs om kompetisie nie. |