g3

NUUSBLAD

Een maal per kwartaal verskyn ons nuusblad met die naam: "ONS SÊ ONS SÊ".

Enige nuuswaardige gebeure in die skool en nog meer word in die nuusblad genoem, sodat ons ouers weet wat in die skool gebeur.

Leerders kan gewoonlik nie wag om te sien wie en wat in die volgende nuusblad gaan verskyn nie.

l_2015

LEKKER LEES!