| \\ |
ALGEMENE KENNIS
-
Elke kwartaal word 'n Algemene Kennis toets deur al die leerders in die skool geskryf.

Elke leerder wat op hoogte bly van die nuutste nuusgebeure in ons land en 'n goeie algemene kennis het, sal goeie punte behaal.
Die leerders wat die beste gevaar het in elke graad, ontvang dan 'n sertifikaat en word deel van die "FLINKDINKERS KLUB".
