KRIEKET |
|---|
ORGANISEERDERS |
Mnr. A. Senekal en JP le Roux |
AFRIGTERS |
||||
|---|---|---|---|---|
0/9A |
0/10A | 0/11A | 0/13A | 0/13B |
| Mnr. B. de Klerk | Mnr. A. Senekal | Mnr. R. Swartz | Mnr. J.P. le Roux | Mnr. F. van Rensburg |
Top afrigters verseker dat elke speller tot sy volle potensiaal ontwikkel.
Krieket word gedurende die derde en die vierde kwartaal beoefen.
Ons skool het vier ligaspanne nl. 0/10A, o/11A, o/13B en o/13A spanne.
OEFENTYE: Dinsdae en Donderdae is oefendae. Daar word om 13:45 begin en geoefen tot 15:30.
KLEREDRAG: Wit kortbroeke en blou sportgolfhempie. Wit kouse met twee blou strepe. Tekkies of krieketskoene.


