KU
- MAMMAKOMITEE
- Die mammakomitee verrig 'n baie belangrike taak by ons skool.
- Buiten die feit dat hulle 'n groot bydrae lewer ten opsigte van fondse, sien die leerders baie uit na die lekker kos wat die mammas elke week verkoop.
- BAIE DANKIE vir julle onbaatsugtige diens aan ons skool. Dit word opreg waardeer.
MMM