NETBAL
Ons beskik oor gegradueerde, entoesiastiese en ervare skeidsregters wat die geleentheid vir ons dogters bied om hulleself uit te lewe op die netbalbaan.
ORGANISEERDER - 2021 |
Mev. Susan Bester |
AFRIGTERS - 2021 |
0/8A - Mev. Amanda Janse van Rensburg en Mev. Vanessa Taljaard
0/9A - Mev. Charné Schlebusch en Mev. Monique Venter
0/10A - Mej. Shanae Friedenthal
0/11A - Mej. Bernise Williams
0/12A - Mej. Ciska van Rensburg
0/13A - Mej. Chané van Staden
Netbal word gedurende die eerste en tweede kwartaal beoefen.
Ons skool het tien ligaspanne nl. o/9A en B, o/10A en B, o/11A en B, o/12A en B, o/13A en B spanne.
MINI NETBAL word ook by President gespeel.
KLEREDRAG:
OEFENTYE:
Dinsdae en Donderdae is oefendae. Daar word om 13:40 begin en geoefen tot 15:00. Die eerste en tweede spanne oefen vanaf 14:30 tot 16:00.


