RUGBY
ORGANISEERDERS |
| Mnr. F. van Rensburg |
Mnr. B. de Klerk |
AFRIGTERS |
|||
| o/8A | o/9A | o/11A | o/11B |
| Mnr. B. de Klerk | Mev. H. van Heerden | Mnr. J.P. le Roux en Mnr. P. Ranft | Mnr. R. Swartz |
| o/13A | o/13B | ||
| Mnr. F. van Rensburg Mnr. J. Lock |
Mnr. A. Senekal | ||
Rugby word gedurende die eerste en tweede kwartaal beoefen.
Ons skool het vyf ligaspanne nl. o/9A, o/10A, o/11A, o/13B en o/13A spanne.
Die organiseerder is Mnr. F. van Rensburg.
BULLETJIERUGBY
Die seuns in Graad R, Gr. 1 en Gr. 2 speel Bulletjierugby.
KLEREDRAG:
Al die spanne speel in die skool se rugbytruie wat deur die skool aan die seuns geleen word.
Die seuns moet self ‘n blou broek voorsien.
Die eerste span speel in die eerstespan se trui met ‘n wit broek.
Die Bulletjies het hulle eie kleredrag.
OEFENTYE:
Dinsdae en Donderdae is oefendae. Daar word om 13:40 begin en geoefen tot 15:00.
2019


![]() |
| KHS week!! Geluk aan die 3 Presidenters met hulle verkiesing tot hulle onderskeidelike spanne. Trots op julle! 11A:- 2 van hulle 3 games gewen! |
![]() |
|---|
![]() |





