TENNIS
ORGANISEERDERS |
|
Mev. R. du Buisson |
Mev. N. Smit |
Tennis word gedurende die tweede en derde kwartaal beoefen. Ons skool speel in die Junior en Senior liga’s.
Ons skool se beginner groep word deur ‘n professionele afrigter gehelp.
Laerskool President beskik oor 2 tennisbane.
Ons is baie trots op ons tennisspelers!



Ons is baie trots op ons tennisspelers!